Josh Brolin

Josh Brolin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Josh James Brolin
Geboorte 12 Februarie 1968 (1968-02-12)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Josh Brolin (gebore 12 Februarie 1968) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente No Country for Old Men (2007), Milk (2008), W. (2008), en Inherent Vice (2014).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy